Konferensies: Vryheid Boerevolk, 29 Nov 2014 Afdruk
Vrydag, 07 November 2014 10:00

 

KONFERENSIES : Vryheid Boerevolk.

VierkleurSaterdag 29 November 2014: Pretoria
0800 vir 0830
Tweede kennisgewing:

PLEK:
ATTITUDE P.B.C
ERICASTRAAT 14
WINTERSNEST
AKASIA
Pretoria- Noord
(ry vanaf Pretoria- Noord met Daan de Wet Nel tot by Renestraat, draai links tot by Ericastraat, links- Kyk uit vir spandoek of vlae.

Dringende versoek: Kennisgewing dat u die vergadering gaan bywoon is noodsaaklik om sitplek en ete te beplan.
Geliewe u R 100 in te betaal vooraf by Bet-EL, Absa Rek Nr. 760 143 995- Tak 303-244. Gee asb. vir my kennis dat u kom.

Ons gaan ’n grootse konferensie hou en ons besluite gaan betrekking hê op ons verste toekoms.

Tot dusver het ons twee besprekingspunte gekry.

Kom Boere, dit is opstaantyd.

Piet Rudolph: Organiseerder
072 419 3516.