Radio Pretoria: Groete boodskappe aan Clive Derby-Lewis Afdruk
Woensdag, 06 Oktober 2010 00:01

Clive Derby-LewisVolksgenote het op Woensdag die 6de Oktober tussen 14h15 en 15h00 die geleentheid om lewendig in te skakel na Radio Pretoria se ateljee en groete boodskappe aan Clive Derby-Lewis oor te dra.

Hy sal na hierdie uitsending luister.

Kom vriende, laat ons 'n bejaardeman sterkte toewens, in nog 'n donkeruur in sy lewe.