Weerbaarheids naweek kamp. Pietermaritzburg 05 -07/11/2010. (Azri’EL) Afdruk
Dinsdag, 02 November 2010 15:37

Azri'EL

Kom kamp saam.
Maak gebriuk van die naweek om jou kamp toerusting te kom toets.
Kom ruil idees uit onder mekaar en ontmoet jou nuwe familie lede.
Ons gaan n Weerbaarheids kursus hou in November die naweek van die 05-07/11/2010.
By die Merrivale skietbaan net buite Pietermaritzburg, Natalia.
Mense, dit is regtig belangrik dat die hele familie die weerbaarheids kurses kom bywoon. Ek is bewus dat almal baie besig is, moeg is en dat geld maar skaars is, maar julle moet tyd maak vir dit. Want dit is baie noodsaaklik dat ons mense opgelei word.
Die kursus is vir alle mans en vroues vanaf die ouderdom van 14 en elke familie lid moet die opleiding ontvang om hulself te kan voorberei vir die tye wat voorle.
Daar is geen koste vir die kamp/kursus nie. As jy wil skiet is daar amunisie te koop vir die wapens beskikbaar, as jy jou eie gelensieheerde wapen het kan jy dit saam bring met amunisie om te skiet. Jy moet jou lesensie by jou he. Jy bring jou eie verblyf (tent/karafaan) en eie kos, die verblyf is verniet. Daar is water en elektrisiteit en toilet geriewe (baie basic), let wel dit is nie n kamp area nie maar n boer maak n plan.
KURSUS BEHELS DIE VOLGENDE:
NOODHULP, BRANDBESTRYDING, SELFVERDEDIGING, HUISBEVEILIGING, ANTI - KAPING, HUIS PENETRASIE, VUURWAPEN WET, HANTERING VAN VUURWAPENS EN DIE GEBRUIK VAN VUURWAPENS.
As julle belang stel stuur n email aan my marthin.jacobs@azriel.co.za of PM my, vir enige verdere navrae.

Dankie.
Boere groete.
Marthin