Verset Maandag 6 Desember 2010 - BKA Afdruk
Sondag, 05 Desember 2010 21:59

Deur Boere Krisis Aksie (B.K.A.)

No Boer genocideVERSET MAANDAG 6 DESEMBER: Ter nagedagtenis aan die moord op Willemientjie van Lidley en alle plaasmoorde -
- blokkeer paaie en hoofweƫ more deur stadig te ry, vragmotors te laat "breek" en tolgeld met kleingeld te betaal!
- diegene naby Lindley word gevra om asb. op te ruk na die landdroshof.
Hierdie aksie word so laat aangekondig sodat daar nie teenreaksie-planne opgestel kan word nie.
ASSEBLIEF MENSE - WYS ONS KRA