Piet Rudolph: siviele eis / Boere-Republikeine: vryheid en die herstel van die Boere-republieke Afdruk
Saterdag, 29 Januarie 2011 12:52

Message from FB

Piet "Skiet" RudolphPiet Rudolph
My siviele eis teen die staat vir onregmatige arrestasie, onwettige aanhouding vir 7 dae en aanranding, is vir verhoor geplaas op Maandag 31 Januarie 2011 in die Hoërhof, Pretoria. Die geding spruit uit gebeure by die Boeremagverhoor in Mei 2006. Ons eis R 500 000. Dit sal ons tweede eis teen die staat wees. Die Appèlhof het reeds 2 jaar gelede die eerste eis van 2004 toegestaan in 'n ander saak.

 


Boere-RepublikeineBoere-Republikeine
Die tyd is oorryp dat die Boerevolk sy aandrang op ons vryheid en die herstel van die Boere-republieke moet verskerp. Desnoods moet ons Transvalers begin aandring op afstigting. Doen ons niks sal ons slawe bly. Boerevolk, ontwaak, Piet Rudolph e/pos piet.rudolph@gmail.com