Help ‘n familie dag (Vanderbijlpark, 26 Maart 2011) Afdruk
Maandag, 07 Maart 2011 13:53

Help ‘n familie dag, 26 March 2001. Vanderbijlpark

Hallo almal,
Hierdie is ‘n Charity dag vir hawelose wit mense, ons (Roadhogs Vereeniging) en die Brood vir Nood Organisasie het hande gevat en besluit om so ‘n dag aan te bied om hierdie mense te probeer help.

So jul word almal uitgenooi en onthou dis ‘n familie dag so karre is ook welkom.

Datum: 26 Maart 2011, Saterdag
Plek: The ROCK - Roadhogs Vereeniging Klubhuis, Plot 183 Rusticana, Vanderbijlpark
Hekke open om 09:00
Toegang is 2 Blikkies kos (Daar sal metal badges te koop wees vir R20)
Enige donasies is welkom (klere, kos, komberse, skoene, ens) Sien kontak besonderhede

Daar gaan stalletjies wees, ‘n BIKE SHOW, Stunts, kunstenaars, baie groot pryse en nog vele meer.

As daar enige van jul is wat ‘n bydrae tot die dag wil maak skakel my of Assie gerus, dit kan enige iets wees, as jy weet van iemand wat kan sing, iemand wat pryse wil skenk, enige iets is welkom.

Jul kan gerus op Facebook onder Brood vir Nood ingaan en gaan kyk watse wonderlike werk hierdie mense vir ons “vergete” mense doen. Gaan kyk na die fotos, hul is ‘n wonderlike klomp mense.

Ons gesels weer nader aan die tyd.

Afrikaner Groete,
Dewald (de Vos)

Kontak besonderhede - Dewald (de Vos) - 076 235 3196 -
dewald.champsrugby@gmail.com
Assie - 083 288 2153
Riaan - 071 682 9946 (Brood vir Nood Bestuur)
Jerry - 0842502150 (Brood vir Nood Bestuur)

Van ons volk aan ons volk. Enige donasies en fondse kan in die volgende rekening betaal word. Rooigrondbewaringsfonds. ABSA BANK VENTERSDORP: Swift Code: ABSA ZAJJ: Account no:4072333273
Meld asb op die verwysing Brood vir Nood.

Brood vir Nood & Roadhogs Vereeniging - Help ‘n familie dag 2011