Vryheidstigting Eugene Terre’Blanche (JP Meyer) Afdruk
Woensdag, 16 Maart 2011 13:36

Vryheidstigting Eugene Terre’Blanche

Piet "Skiet" Rudolph, Robert van Tonder, Eugene Terre'BlancheDie moord op Eugene Terre’Blanche word graag voorgehou as ‘n losstaande geskil oor lone. Agter hierdie wrede moord sit die staatsmagte wat berekend probeer om die witman en by uitstek die Boerevolk, te vernietig. Om dit reg te kry moet ook dít vernietig word waarvoor mnr Terre’Blanche gestaan het.

Soos wat wyle Dr Verwoerd as ‘n klip in die aflei voor in die vyande se planne, so sal Eugene Terre'Blanche se stryd in die verre toekoms beoordeel word. Waarvoor hy gestaan het mag nie verlore gaan nie.

Ongelukkig is dit ook so dat die rigting wat die AWB ingeslaan het onder sy huidige leierskap, die voetspore van Terre’Blanche toetaal misgetrap het.

Voorvalle soos onlangs by Paardekraal is ‘n duidelike bewys hiervan.

Om te verhoed dat die AWB aan die hande van sy eie mense vernietig word as gevolg van te veel vertoon is dit noodsaaklik dat alle vryheidsgesinde maar bekommerde lede en oud-lede van die AWB wat graag Terre’Blanche se nagedagtenis wil sien voortleef, mekaar se hande vat in hierdie beoogde vryheidstigting Eugene Terre'Blanche.

U kan met my in aanraking kom by e-pos  meyerjp7@gmail.com of op facebook.

JP Meyer

JP Meyer and Eugene Terre'Blanche