Uit orde na chaos - 'n parlementêre geroesemoes Afdruk
Vrydag, 22 Augustus 2014 09:01

 

UIT ORDE NA CHAOS- 'N PARLEMENTêRE GEROESEMOES

Die parlementêre sirkus van die afgelope tyd is kensketsend van mense wat nie die verantwoordelikheid het om te regeer nie.

Nuusberigte in beeldsendings wys hoe lyk chaos wanneer die parlementshuis verander word in 'n sjebeen. Dit is natuurlik wanneer rede verander word in die gekwetter van 'n dieretuin!

.....En dit gaan erger word!

Die volgende fase is brutale geweld en die uittog van diegene wat hulle droom van demokrasie sien verander in 'n nagmerrie van anargie.Die sirkus maak nie wette nie. Hulle verbreek dit!

Dit bring ons by die vraag: Is dit wat die Ja-stemmers en die weggeërs wou gehad het?

Vir ons Boere is daar 'n klinklare, suiwer antwoord: Ons wil vry wees om onsself te regeer binne ons herstelde republieke.

Piet Rudolph; Aksiekomitee:Orde Boerevolk.
e/pos piet.rudolph@gmail.com
fb Boere-Republikeine
tel 072 419 3516.