Agente en vals bewerings - Geloftevolk Republikeine (15 Apr 2012) PDF Afdruk E-pos
Sondag, 22 April 2012 17:07

[photos were taken from other websites. Volkstaat.org note]

AGENTE EN VALS BEWERINGS

15-4-2012
MEDIA VERKLARING
Die Geloftevolk Republikeine


INSAKE BERIG SONDAG KOERANT 15tot21 APRIL 2012.
(Seks, bullets en sluipmoord-Planne)


Jaco Scherman, behind Andre Visagie - February 24, 2012In bogenoemde berig is n foto geplaas van die Leier Andre Visagie en Genl Nienaber van die Geloftevolk Republikeine toe hulle die klag ingedien het by die MRK teen Zuma, agter hul staan n persoon bekend as Jaco Scherman. Toe die foto geneem is het hy op sy eie agter die genoemde persone gestaan. Die foto spreek van self n lyfwag kyk rond en sy oe is nie vasgenaal op die dokumentasie wat Leier Andre Visagie op daai oomblik in sy hand hou nie,hy moet terug gaan vir sy agent opleiding.

Op die betrokke dag was daar verskeie Boervolk wat die Geloftevolk ondersteun het, so het Jaco Scherman hom ook as een voorgedoen. Onder aan die foto beweer hy Jaco Scherman dat hy verskeie kere as lyfwag vir die Leier van die Geloftevolk Republikeine optree wat n brutale leun is. Hy wat Sherman is was en  sal nooit n lid van die Geloftevolk Republikeine wees nie. Wat nog te se as lywag optree vir enige lid, offisier of Leier van die Geloftevolk Republikeine.

Ons as Boervolk lede asook Leier Andre Visagie, Genl Nienaber en alle Offisiere van die Geloftevolk Republikeine distansieer ons van enige betrokkenheid in die berig asook persone, individue of organisasies,en het ook geen verbintenis met enige van bogenoemde nie. Die Geloftevolk Republikeine is daar vir die Boervolk en om n Volksmoord op ons Boervolk te stop, ons het nie tyd vir agente met hul seks vuilbek stories en aanvalle nie, ons lede word gekeur  om seker te maak dat hul ware Boervolk persone is. Want dis die agente se opdragte om valse leuens te versprei soos hier in die berig van die Sondag koerant.

Hierdie is nie n swart smeer of bakleiery onder Regses nie, die persone in die berig is nie waardig om as n Boervolk persoon gesien te word nie en veral JACO SCHERMAN SY VRIEND EN VRIENDE ons weet wie jul salarise betaal so kom uit onder die Protection service rookskerm en wys die Boervolk wat jou en jou vriende se ware kleure is, wat in elk geval lankal aan ons bekend is. Jy en jou vriend en vriende van die staat verwyder julle karkaste as geheel uit ons Boervolk julle word nie geklassifiseer as lede van die Boerevolk nie of sal ook nooit as deel van die Boervolk wees nie, jul reputasie loop jul vooruit,ons is moeg as Boervolk vir jou en jou agent vriende.

Boervolk jammer as dit kras klink maar tyd vir stilbly is verby die Boervolk loop kla erg genoeg deur onder die Barbare en weereens distansieer ons as Geloftevolk Republikeine ons van hierdie berig, die berig se inhoud en persone asook organisasies,daar is ook klaar op offisiers vlak navraag aan Scoop Cloete gedoen oor die foto dit sal aan hom gestel word om dit reg te stel.

Boere Groete
GVR

Jaco Scherman - February 24, 2012

Jaco Scherman with the "new" RSA police uniform

Jaco Scherman - February 24, 2012

Jaco Scherman with the "new" RSA police uniform